[18 Jun 2016 | No Comment | 120 views]
Johan & Leoni-Mari | Wedding Highlight | Allesverloren

Wat n wonderlike buitelig troue by die asemrowende Allesverloren. Daar is geen twyfel dat dat Johan en Leoni-Mari smoor verlief is nie, n tragtige troue vir twee wonderlike mense.

Read the full story »

Featured, Headline, Wedding Cinematography »

[18 Jun 2016 | No Comment | 120 views]
Johan & Leoni-Mari | Wedding Highlight | Allesverloren

Wat n wonderlike buitelig troue by die asemrowende Allesverloren. Daar is geen twyfel dat dat Johan en Leoni-Mari smoor verlief is nie, n tragtige troue vir twee wonderlike mense.

Featured, Headline, Wedding Cinematography »

[6 Jun 2016 | No Comment | 257 views]
Rozaan & Jacques  | Wedding Highlight | Val du Charron Wellington

Pragtige sprookies troue in die middel van Wellington, mag julle huwelik net so mooi wees soos julle troudag.

Featured, Headline, Wedding Cinematography »

[5 Jun 2016 | One Comment | 228 views]
Leonie & Jan | Wedding Highlight | Graaf Water

n Pragtige plattelandse troue op Graafwater saam met n wonderlike paartjie, na agt jaar saam het n sprookies troue gehad waarna hulle al so lank na uit gesien het. Baie geluk Jan en Leonie julle het n wonderlike troue gehad en ek hoop ek kon n klein bietjie van die magic van die dag vas vang.

Featured, Headline, Wedding Cinematography »

[9 May 2016 | No Comment | 633 views]
Carmen & Simon | Wedding Highlight | Delsma Farm

Another great wedding at the beautiful Delsma farm, very fitting for the beautiful couple that is Carmen & Simon. Congratulation too the both of you and I wish you the very best of everything for the future.

Headline, Wedding Cinematography »

[29 Apr 2016 | No Comment | 299 views]
Kyle & Andrea | Eureka Wedding | Red Dot Media

Kyle & Andrea got celebrated their wedding day at the stunning Eureka wedding venue. They are proof that real life fairy-tale stories exist! Kyle told Andrea when he was 13, that he was going to marry her one day, and gave her a daisy ring. And so he did! Thank you both for including me in your very special day. I had lots of fun. Enjoy this short sneak peek video from your wedding.

Featured, Headline, Wedding Cinematography »

[18 Apr 2016 | No Comment | 762 views]
Anske & Francios | Wedding Highlight | Delsma Farm

Altyd n voorreg om op Deslma Farm n troue te skiet en soveel meer so vir Anske en Francios. n Wonderlike en baie verleifde paartjie. Baie geluk aan Francios en Anske en ek wnes julle net die beste toe.

Featured, Headline, Wedding Cinematography »

[30 Mar 2016 | No Comment | 519 views]
Bianca & Shandor | Wedding Highlight | Silvermist Estate

a Beautiful wedding at Silvermist Estate, cloudy skies and a windy day could not dampen the mood of this lovely couple. Congratz to Bianca and Shandor and I wish only the best for you and your bright future ahead.

Featured, Headline, Wedding Cinematography »

[7 Mar 2016 | No Comment | 433 views]
Janneke & Andre| Wedding Music Video | Kilcairn Function

Wat n pragtige troue van Janneke & Andre by Kilcrain trou funksie gehad het, die diens was deur Janneke se pa gedoen en die bruidegom se toespraak het almal verras het met sy oorspronginklikheid. Baie geluk aan julle twee en ek hoop julle geniet julle sneak peak.

Featured, Headline, Wedding Cinematography »

[17 Feb 2016 | No Comment | 811 views]
Elmarie & Corne | Wedding Music Video | Kliplapa Wedding Venue

Baie geluk aan Elmarie en Crone, n pragtige troue op n uitstekende mooi weer en baie warm dag. Die liefde tussen die paartjie was duidelik vir almal om te sien en wens net die beste vir julle twee toe.

Featured, Headline, Wedding Cinematography »

[27 Jan 2016 | One Comment | 790 views]
Natasha & Sbusiso | Wedding Music Video | Cultivar Guest Lodge & Venue

Congratz to Natasha & Sbusiso, a couple truly in the moment and loving it. My your marriage be as joyful and fun loving as your wedding day was. Thank you for letting me be part of this very special day.